Injuries take out three Vodacom Bulls
25 February 2013

The Vodacom Bulls will have to make three injury enforced changes for their match against the Western Force on Saturday.

Dewald Potgieter (knee, 3 to 4 weeks), JJ Engelbrecht (hip flexor, 10 days) and Deon Stegmann (hamstring, 10 days) are all out of the Loftus Versfeld clash due to injuries sustained against the Stormers last weekend.

Potgieter will also miss the overseas leg of the competition as the Bulls play the Blues in Auckland in two weeks’ time, but a call on Engelbrecht and Stegmann will be made later.

According to Vodacom Bulls team doctor Org Strauss, players like Werner Kruger (ankle) and Grant Hattingh (sick) will only train on Wednesday, but Akona Ndungane and Jacques du Plessis will be able to take the field today.

Ndungane recovered from the ankle strain that ruled him out of the Stormers clash and SA under 20 flanker Du Plessis has recovered from an AC joint.

Wilhelm Steenkamp and Dean Greyling are on track to train with the team next week after their shoulder and foot injuries respectively.

The two shining lights in the Vodacom Blue Bulls win over the Free State this weekend, Jan Serfontein (quad) and Ulrich Beyers (ankle) will join the fray on Wednesday.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
44
@43 ek kan nie meer met jou saamstem nie,Willemse is op die stadium glad nie S15 gehalte nie en is Hattingh hom ver oor.Adendorf is n yster en moet behoue bly
Posted by Anti Province on 26 February 2013 16:22
43
@40 en 41: sien ook so ja.

Ek herhaal: vir my was die grootste teleurstelling die vertoning van Paul Willemse. Van skooldae af al doen hy net so nou en dan iets baie goed maar dan rus hy die res van die tyd - na soveel tyd saam met die Bulle behoort hy mos al fiks te gewees het? Is hy nie eenvoudig net te swaar om vir 80 minute lank voluit te kan speel teen `n hoë tempo nie?
Posted by CP on 26 February 2013 15:10
42
Pine Pienaar was nie n baie geliefde man verlede jaar in Blou Bul geledere nie en ek moet erken ek het self my doubts gehad, maar n mens moet eer gee waar dit toekom. In sy eerste wedstryd as verdedigings afrigter teen die Stormers Vrydagaand het hy baie goed gevaar, want ons moet nie vergeet dat die Stormers verlede jaar alom bekend was as die span met die beste verdediging hier by ons nie. En ja nog n man wat met klippe gegooi is, Morne Steyn, dra nou weer die kroon;-)
Posted by BillyO on 26 February 2013 12:52
41
@40 sien ook so. Die enigste Tukkie wat gelyk het of hy op 'n hoër vlak kan speel is Shaun Adendorf. Ek hoop nie die Bulle maak met hom wat hulle met Marnus Schoeman gedoen het nie. Adendorf moet Saterdag alreeds S15 speel. Botha en J Potgieter as flanke gaan nie werk nie. Dalk nog teen die Force maar nie in NZ nie. Vir NZ moet jy 'n fetcher hê en ek twyfel of Stegman se lyf gaan hou.

Wil iemand nie dalk vir Lohan Jacobs koop nie? Ek kraam 'n takbokkie as hy die dag Curriebeker of S15 in 'n blou trui moet speel. Tuks sit met Jacobs en Faasen wat beide baie swak is en dan is daar Steward wat en nie weet nie en Temperton wat die tweede helfte teen die PUK gespeel het en uitstekend gevaar het. Raak asseblief van Jacobs ontslae! Nolis moet ook wakker skrik. Die vorige twee jaar het HM sy hand vasgehou en nou is HM nie meer daar nie. Dit lyk nie of Nolis die mas opkom nie. Hoop nie hy vat die Curriebekerspan nie.

Willemse was ook baie teleurstellend gisteraand. Hy is glad nie fiks nie. Flippie ook nie en daarom kan die Bulle dit dalk oorweeg om te begin met Adendorf, J Potgieter en Spies. Hulle kan later Flippie met J Pothgieter vervang en Botha kan in Potgieter se plek op flank speel. Sal ook Saterdag vir Beyers of Visser op heelagter speel. My hart is eer oor Tuks. Dit was baie vernederend om teen 'n span te verloor wat 10 veranderinge aanbring voor die afskop van die wedstryd.
Posted by Poepindieketel on 26 February 2013 12:29
40
Ek sien die comments wat gemaak is tussen gistermiddag 15:19 en vanoggend 9:23 het verdwyn ...???
Posted by Bul Se Ma on 26 February 2013 11:53
39
Gisteraand weer gesien.Wat onderskei n goeie sportspan van briljante span of n suksesvolle besigheid.

JOB DESCIPTION!!!!!!!

- Gaan kyk na die Proteas op die oomblik.
1) Top ses maak die lopies
2) Boulers doen hulle job.
3) Veldwerk en veral die glippe doen wat hulle moet doen.

Gaan kyk na die All Blacks

1) Vaste vyf doen eers hulle primere job
2) Lostrio jag as n trio.
3) Agterspelers doen wat van hul posisies verwag word.

Kyk na gisteraand se wedstryd.

1) Haker doen sy primere werk eerste nie.(Ingooie,Skrum)
2) Vaste vyf staan in die agterlyn.
3) Lostrio speel op hul eie.
4) Skrumskakel doen nie sy primere job nie.MAAK DIE OOND SKOON.
5) Senters hardloop skeef oor die veld.
6) Vleuels val nie terug om heelagter te help nie.
7) Heelagter speel meer skrumskakel as heelagter?

Rugby is nie n complicated game nie.Stick to the basics!
Posted by Lekkerblou on 26 February 2013 11:13
38
tuks se agterlyn sal nie iets word -jy het n skrumskakel wat ales skop-pas op verkeerde tyd en is stadig by afbreukpunt --kry ander no 9
Posted by louisk on 26 February 2013 11:12
37
Weet enige iemand hoe dit met Jacques Potgieter se recovery gaan?
Posted by sakkie6yster on 26 February 2013 11:10
36
Tuks het selle game teen Pukke gespeel selle resultaat , Nollis word wakker
Posted by capebull on 26 February 2013 11:05
35
Tuks verloor omdat hulle nog steeds all balle wegskop, Pollard is 'n moet op 10 wanneer gaan Nolis wakker word , sy 10 bring niks na tafel nie.

Posted by capebull on 26 February 2013 09:25
Posted by capebull on 26 February 2013 11:03
34
So het ons almal ons menings, net die bestuur van Tuks en die BBM weet wat hulle planne is, dit wil egter voorkom asof die VC gebruik word as voorbereiding vir die Vodacom Cup. Ek het persoonlike ondervinding, kennis van altwee die afrigters wat hier bespreek word, en wil nie graag n uitspraak maak nie, net dat politiek baie groot rol speel in Blou Bul kringe, en dit ten koste van goeie afrigters en spelers. Die antwoord bly nogsteeds, kontrakteer minder spelers en laat die VC en die Carlton liga gebruik word om spelers wat werklik potensiaal het te ontgin. "It is not what you know, but who you know".
Posted by IRC on 26 February 2013 10:45
33
die beste afrigter by Tukies word gerelgeer na n ondersteunende rol - Bart Schoeman het wondere verrig met die Cartlon span en die spelpatroon was iets om van kennis te neem - n great afrgiter en moet nou onder die skadu van Nollis lewe wat werklik geen indruk maak by Tukkies of die Vodacom span nie. maak oop julle oe!
Posted by JanMBlou on 26 February 2013 10:25
32
Tuks en die Bulle se blatante verdraaing van die Varsity Cup reels maak hierdie verloor nog meer insiggewend! die ander universiteite speel met studente - behalwe Tukkies - en elke week ander gekontrakteerde spelers wat betrek word!! dis belaglik - speel met studente soos die ander. Welverdiend verloor!!
ek kry skaam vir die Bulle hieroor - en Nollis nie so goeie afrigter as wat hy gedink het nie. Speel nie studente rugby nie - net nog n verlenging van die Bulle en sy spelpatroon.
Posted by JanMBlou on 26 February 2013 10:14
31
Stem saam oor Tuks se game gisteraand. Ek was lank laas so gefrusteerd tydens 'n rugbuwedstryd soos gisteraand. Dalk is daar te veel "sterre" in die span. Al ster wat wel geskitter het was Shaun Adendorf. Die ou het nie einde nie. Met die klomp beserings by die Bulls kan hulle hom gerus maar nader trek.

Ek moet ook eerlik wees ek het nog nie Small- Smith 'n goeie wedstryd sien speel nie en hoe minder daar van Lohan Jacobs gesê word, hoe beter. Is daar werklik nie beter scrummies op UP nie?

Paul Willemse het 'n paar goeie dinge gedoen en ook 'n paar tos dinge en dan het hy ook niks gedoen nie (dit het hy die meeste van die tyd gedoen)
Posted by Old Blue Eyes on 26 February 2013 09:54
30
Ek dink die rede vir al die geskoppery in Bulrugby is dalk omdat die afrigters nie vertroue in ons agterlynspelers se vermoë het nie? Hoekom anders sal hul eerder heeltyd up and unders skop in plaas daarvan om die bal vir ons giftige senters te gee?
Posted by Bullebakkies on 26 February 2013 09:52
29
Dit was regtig n patetiese aand vir tuks(jong Bulle). Die manne dink hulle name gaan hulle die oorwinings op n skinkbord besorg!! Gaan terug skool toe, leer die bal vang, en as jy hom gevang het en jy gaan hom nie aangee nie is dit jou BABA, JY HOU HOM VAS!!
Jacobs,REGTIG is daar niks meer by jou as SKOP nie, pak sommer dan maar nou jou tassie!!
Polard, goed probeer, dis maar al!!
Dalk moet Nollis verlede jaar se games gaan kyk!!
Posted by DFG on 26 February 2013 09:45
28
Ek stem #27. TUKS snatched defeat from the jaws of victory.
Posted by bloubefoeterd on 26 February 2013 09:35
27
wat n teleursteling gister se varsity game van tukkies
Posted by louisk on 26 February 2013 09:23
26
Die fluitjieman was nie op sy beste Vrydagaan nie maar daar gelaat.Waarom elke keer as W P speel (maak nie saak teen wie nie)en hul skrum word oorheers ,is daar skielik beserings wat tot "Uncontested Scrums" ly. Kyk maar na die laaste twee jaarse videos. Dink hulle byt die reel uit.
Posted by Thurlow on 25 February 2013 15:19
25
Stem 100% saam bokbul, en nitronic weet wat aangaan deur n wen span te kies, net jammer die coach sien nie die shining lights raak nie!
Posted by daniel dewet on 25 February 2013 14:43
24
#16 en# 18. Uitstekende opsomming manne. Dis swings en roundabouts. Die All Bl;acks het die WC semi verloor agv 'n blatante vorentoe aangee deur die Franse. Soms kom dit jou kant en soms nie. Die suurgat snoekvingers hier by my werk se as Jantjies se skoppe almal oor was het hulle gewen. As As As . Watse bog is dit. As sy eerste skop oor was het ons van die middellyn afgeskop en nie die kwartlyn nie en het die game heel anders verloop. Dis die swakste argument ooit.

Vir my is die groter bekommernis dat sekere spelers Habana en JdV konstant met ongeoorloofde spel wegkom. Habana se klou aan die bal en JdV wat langs ons heelagter stelling inneem as ons 'n vaste faset op die aanval het. Hoekom kom hulle weg daarmee?

Gelukkig het Kaplan nie geblaas nie want dan het ons sekerlik verloor...
Posted by bloubefoeterd on 25 February 2013 14:00
23
P20. Ou Rifrug, laas jaar heeljaar met verkyker en al van die Hoofpawiljoen gekyk (S15 & CB) en hierdie jaar was die R21k vir die kaartjies 'n bietjie rof. Nou kyk ek op die PVR en replay en slomo ens maar sien nog steeds nie wat is dit omtrent Fouche wat ek mis nie. Maar nou ja, ek is geen kenner, net 'n blinde Bulondersteuner.
Sterkte vir die beseerdes, ons het julle nodig manne!
Posted by Bloubosvelder on 25 February 2013 13:52
22
Ons het twee goeie senterpare wat mekaar kan afwissel: Swys en WO, en Jan en Mapoe.
Posted by bendiebul on 25 February 2013 13:43
21
Ek dink ook SAt se game teen Force is ideale geleentheid om Serfontein los te laat!
Posted by Bullebakkies on 25 February 2013 13:39
20
Bokbul #17, ja ek sien dit is Jacques du Plessis, het duidelik nie my bril op gehad toe ek dit die eerste keer gelees het nie, of het daai sin gemis.
Old Blue Eyes jy is reg oor Mornè Steyn, wil my nie eers in daardie situasie indink nie. Ek wonder net soms, is al die mense wat hier skryf totaal onkundig? Duidelik sien die afrigterskorps iets in Louis Fouchè wat ons nie raaksien nie. Vraag is net. Wat is daai iets?
Posted by Rifrug on 25 February 2013 13:17
19
Ek hoop om vadersnaam dat Steyn nie beseer word nie, veral nie nou dat hy weer sy ou vorm bereik het nie. Indien hy sy sou seerkry is die "go-to man" Fouche. Ag tog.
Posted by Old Blue Eyes on 25 February 2013 13:03
18
Miskien was Chilli se drie, nie 'n drie nie, maar ons het elk geval reeds 'n strafskop gehad. In die aanloop tot daai drie het beide Venter en Arno uitstekend deurgebreek en as De Kock Steenkamp nie geweldig onkant was nie het ons vroeer gescore. De Villiers se drie was net so ongeldig. Groom het waarskynlik aangeslaan en daarna het Habana verseker aan die bal geklou. De Villiers kon maklik 'n geelkaart vir die eerste klap gekry het al was dit net vir hoe stupid dit was en moes met die tweede klap 'n strafskop teen hom gehad het. Die Stormers was nooit in die game nie en as ons net ons kanse beter benut het, het hulle met 20 punte verloor.
Posted by Blou in die Kaap on 25 February 2013 12:54
17
Sal daarvan hou om die twee shining lights van die naweek by di ander game ook by die senior span te sit. Sal Ulrich en Jan op die bench wil sien. Dis ideale ervaring wat hulle kan kry die naweek.Al twee het n goeie toekoms wat op hulle wag. Dit is van Jacques du Plessis wat hulle praat die o/20 SA flank. nie Jacques Potgieter nie
Posted by Bokbul on 25 February 2013 12:51
16
@13 Dan mag ons seker as Blou Bul ondersteuners vra.Wat verdien n geel kaart?

1) Jean De Villiers bevind hom by ons skrumskakel in die losskrum en kap die bal uit sy hande?

2) Jean De Villiers probeer n hoe skip pass te onderskep met een hand en die bal tref die punte van sy vingers.As die bal nie afgeklap was nie het ons tien teen een gaan druk!Hy kon nooit daai bal beheer nie.

Brian Habanna en Jean De Villiers kom weg met moord as dit by offside lyn kom as ander span aanval.Staan amper in ander span se agterlyn.

Maar nou ja feit bly staan.Bulle skop Stormers se gatte!!!!!!!!!
Posted by Lekkerblou on 25 February 2013 12:39
15
ag wat kyk na di score board is al wat tel --maar daai toe habana naby ons lyn was 3 bul spelers probeer die bal kry -hy bly klou en de viliers druk n drie ook so bietjie fishy daai--maar ja kyk ons het 4 punte in die sakie so wie gee om --gaan die naweek groot bulle
Posted by louisk on 25 February 2013 12:38
14
@13 Dis verseker suur druiwe.

op 'n ligter noot. het julle ouens die pic gesien van Pierre in sy tweet :breakfast time. kyk hoe groot is sy laaitie se oë. Ek is seker hy eet al sy kos op, want hy is vrekbang sy pa wiks hom met "daai" arm. my bene is nie eens so groot nie.
Posted by Old Blue Eyes on 25 February 2013 12:07
13
Goeie dag Bull ondersteuners, Ek het hierdie artikel op rugby365.com raakgeloop. Klink vir my na suurdruiwe, maar ek sal graag wil hoor wat is jul opinie oor die artikel:

There were several decisions this last weekend which are worth debating.

One of them was the try scored by Chiliboy Ralepelle of the Bulls, a try which took the home team to 25-10 lead with 13 minutes to play.

The Bulls were attacking when Francois Hougaard grubbered the ball towards the Stormers' line as Siya Kolisi on one side and Frans Malherbe on the other side tried to stop him. The ball went between the two defenders. Ralepelle raced onto the ball, grabbed it and dived over.

The referee referred the decision to the TMO. It was clear that Ralepelle had been in front of Hougaard when Hougaard kicked the ball. The referee wanted to know if he had kicked the ball into a defender.

The TMO examined the situation. The ball had not touched Kolisi but he believed that the ball had touched a sliver of the toe of Malherbe's boot.

On the strength of this the referee awarded the try.

Right?

Hougaard's grubber was a kick.

Law DEFINITION
Kick: a kick is made by hitting the ball with any part of the leg or foot, except the heel, and from knee to toe, but not including the knee. A kick must move a visible distance out of the hand.

Law 11 DEFINITIONS
In general play a player is offside if the player is in front of a team-mate who is carrying the ball, or in front of a team-mate who last played the ball. Offside means that a player is temporarily out of the game. Such players are liable to be penalised if they take part in the game.

Ralepelle was in front of Hougaard when Hougaard kicked the ball. Ralepelle was in an offside position. He took part in the game all right. So he was liable to be penalised unless he had been put onside.

There are three ways that an offside player can be put onside by an opponent. The third one is relevant.

Law 11.3 BEING PUT ONSIDE BY OPPONENTS
In general play, there are three ways by which an offside player can be put onside by an action of the opposing team. These three ways do not apply to a player who is offside under the 10-Metre Law.
(a) Runs 5 metres with ball. When an opponent carrying the ball runs 5 metres, the offside player is put onside.
(b) Kicks or passes. When an opponent kicks or passes the ball, the offside player is put onside.
(c) Intentionally touches ball. When an opponent intentionally touches the ball but does not catch it, the offside player is put onside.

It is debatable whether Malherbe intentionally touched the ball. He was trying to tackle Hougaard. But leave that aside.

When Hougaard kicked the ball Ralepelle was to his left about a metre in front of Hougaard. Let's look at offside under the 10-metre law.

Law 11.4 OFFSIDE UNDER THE 10-METRE LAW
(a) When a team-mate of an offside player has kicked ahead, the offside player is considered to be taking part in the game if the player is in front of an imaginary line across the field which is 10 metres from the opponent waiting to play the ball, or from where the ball lands or may land. The offside player must immediately move behind the imaginary 10-metre line or the kicker if this is closer than 10 metres. While moving away, the player must not obstruct an opponent.
Sanction: Penalty kick

Hougaard kicked the ball.
Ralepelle was in front of Hougaard when Hougaard kicked the ball.
The ball landed almost immediately - just beyond Kolisi.
Ralepelle was in front of the line 10 metres from where the ball landed.

Does Malherbe's toe put Ralepelle onside.

Law 11.5 BEING PUT ONSIDE UNDER THE 10-METRE LAW
(a) The offside player must retire behind the imaginary 10-metre line across the field, otherwise the player is liable to be penalised.
(b) While retiring, the player can be put onside before moving behind the imaginary 10-metre line by any of the three actions of the player’s team listed above in 11.2. However, the player cannot be put onside by any action of the opposing team.

The player cannot be put onside by any action of the opposing team.

Malherbe's toe could not have put Ralepelle onside.

It would seem that the referee should not have asked the TMO the question he asked him and the TMO should not have given the advice that he gave him: that the ball had been touched by 17 Blue [Malherbe] and that Ralepelle had thus been put on side and the try should have been awarded.

It would seem that the correct decision would have been a penalty to the Stormers.


BLOUBUL Groete!!!!!
Posted by KemptonBlouBul on 25 February 2013 11:54
12
Geluk BULLE! Dit was nou `n lekker begin vir die seisoen. Ek is so bly manne soos Morne, Spies en Werner lyk weer lus vir groot rugby hierdie jaar. Wat my die blyste maak is dat ons weer `n voorry het wat KAN skrum. Nou die BLOU!
Posted by Bloumens on 25 February 2013 11:31
11
nice stukie om te lees
http://www.rapport.co.za/Sport/Rugby/Die-Mol-Meer-vuur-minder-fuifof-Visvoete-gaan-beursies-skud-20130223
Posted by louisk on 25 February 2013 11:25
10
Bloubefoeterd #5, ek dink hulle bedoel Jacques Potgieter i.p.v. Jacques du Plessis hierbo.
Posted by Rifrug on 25 February 2013 10:59
9
Ek stem saam oor Flip. Hy verdien nie sy plek in die span nie, het laasjaar ook nie.

Ek sal graag wil sien dat ons agterlyn meer doen met die bal, dalk n goeie idee om Venter/Serfontein op 12 te begin langs Wynand!
Posted by Bullebakkies on 25 February 2013 10:56
8
Met Dewald en Stedman (sien hierbo in die berig?) beseer, wie gaan die fetcher rol speel ? Dalk Arno ?

6) Arno 7) JP 8) Spies

Senter combo: Swys en WO, of WO en Mapoe ?

Die res van die span sal seker so bly.

Sterkte vir Tukkies, en groot asb, laat die skrummies tog nie elke tweede bal wegskop nie.
Posted by bendiebul on 25 February 2013 10:55
7
@4, Flippie lyk nie fiks nie. Willemse is ook nie fiks vir 80 minute nie, maar ek dink ons moet hom 'n kans gee. Chilly het baie swak ingegooi. Ek hou van Visagie. Baie sterk en slim, maar ingooie ook nie altyd op standaard nie. Victor het baie werk!
Waar ek van jou verskil is Botha en J Potgieter op flank. Hulle is te veel dieselfde. Ek sal plek maak vir Adendorf.
Posted by Poepindieketel on 25 February 2013 10:53
6
Speel vir Adendorf Saterdag saam met Botha/ J Potgieter en Spies.Jy kan nie NZ toer sonder 'n "fetcher" nie. Ek sal selfs vir Beyers of Visser in Zane se plek kies. Dit is beter om hulle blootstelling tuis te gee as wanneer jy oorsee en hulle dan onder moeilike omstandighede in die diepkant wil ingooi. Ons moenie die Force onderskat nie, maar ek dink tog ons kan ons diepte oordeelkindig teen hulle toets.
Posted by Poepindieketel on 25 February 2013 10:49
5
Ek stem. Ons moet nie die Force onderskat nie maar dit gee tog 'n geleentheid om 5 punte te probeer kry en die Mapoe/WO kombinasie te toets.

Hulle se niks van Jacques Potgieter nie?

Behoort hy nie ookal reg te wees vir speel Saterdag nie?
Posted by bloubefoeterd on 25 February 2013 10:46
4
IMO is die game teen die force die guldige geleentheid om seker mense kans te gee maar ook nie te veel karring an die span nie. My span:

15) Beyers - Guldige geleentheid
14) Mapoe
13) WO
12) Venter
11) Basson
10) Morne
9) Hougaard
8) Spies
7) Botha
6) J Potgieter
5) Kruger
4) Willemse - Guldige geleentheid en Flip is nie meer op Super vlak nie
3) Kruger
2) Chilli
1) Mellet

16) Kirsten
17) VIsagie - As hy reg is
18) Flip
19) Hatting
20) Vermaak
21) Pollard
22) Serfontein / Akona
Posted by Nitronic on 25 February 2013 10:44
3
@1 ja dankie tog ons het diepte en met JJ beseer mapoe op sy no 13 posisie so jy gaan sien meer flair in die agterlyn --kan nog steed n vrees aanjaende span in die veld stoot die saterdag
Posted by louisk on 25 February 2013 10:41
2
Die twee fetchers is 'n groot terugslag. maar die kompetisie is lank en hard en sal deure oopmaak vir ywerige jonges om deur te kom. Dewald se derde jaar wat hy met beserings so vroeg sukkel. get well soon Dewald!
Posted by bloukaap2 on 25 February 2013 10:30
1
Dank die Vader ons het diepte, stegman raak darem baie maklik beseer. Pottie is 'n groter verlies en totdat hy seer gekry het was hy ons beste loosie. Ek moet egter bysê dat Spies 'n goeie 2de helfte gehad het en op die aand 'n beter game as Duane gehad het. Hoop hy is oppad terug na sy beste. Arno was egter ons beste baldraer.
Posted by Old Blue Eyes on 25 February 2013 10:28
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between Toyota Cheetahs and Vodacom Bulls from Free State Rugby Stadium, Bloemfontein.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
11 Junie Hilton Lobberts
11 Junie Ricardo Loubscher
11 Junie Wynand Olivier
12 Junie Stephan Britz
12 Junie Delarey du Preez
12 Junie Bryan Habana
12 Junie Gurthro Steenkamp
13 Junie Willie Esterhuizen
13 Junie Fudge Mabeta
13 Junie Günder Williamson
14 Junie André Booysen
14 Junie Hennie Harding
15 Junie Hansie Brewis (Oorlede)
15 Junie Antonie Gronum
16 Junie Zane Kirchner
17 Junie Koos Bezuidenhout
18 Junie Martin Knoetze
19 Junie Reg Marchant
19 Junie Hempas Rademeyer
19 Junie Hannes Smit
20 Junie Darius Botha
20 Junie Tiger Mangweni
20 Junie Oswin Mentoor
JOIN US ON FACEBOOK