Kirchner, Botha ready for Super Rugby action
11 February 2013

Springboks Zane Kirchner and Arno Botha has been declared fit for action and will be available for selection for the Vodacom Bulls opening match of the 2013 Vodacom Super Rugby season against DHL Stormers on February 22nd at Loftus Versfeld.

Kirchner missed the team’s final warm-up match against the Toyota Cheetahs on Saturday due to a back strain, but it was precautionary and the experienced player will be in line to play in his 72nd Super Rugby match.

Botha had a hamstring niggle, but has also being declared fit to fully participate in the last two weeks of pre-season, Vodacom Bulls team doctor Org Strauss said on Monday.

The injury list shows a couple of new faces following the two matches in Polokwane where the Cheetahs and the Vodacom Blue Bulls Limpopo teams were defeated.

Akona Ndungane injured an ankle and will sit out for a week, while Ulrich Beyers will train again on Friday.

Young flanker Jacques du Plessis will sit out for two weeks due to a shoulder injury and Dewald Potgieter, Mornè Mellett and Dries Swanepoel will sit out training today.

There is also a good recovery for Tony Jantjies (groin, two weeks), Dawie Steyn (leg, one week), Wilhelm Steenkamp (AC joint, 3 weeks) and Marcel van der Merwe (knee rehab, end of May).

Dean Greyling is out of his moon boot today and his recovery from a stress fracture in his foot could see him being considered for the Stormers clash.

Louis Fouchè (hamstring) should also be back next week.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
26
@21 maggies lyk of ons saam die game gekyk het!
In my lewe nog nie so n swak wedstryd gesien nie.
Weereens was Tuks se voorspelers niks meer as n klomp toeskouers by die loskrums. AL wat hulle wil doen is in die agterlyn staan terwyl die agterspelers die loskrums moet clear.
Twee driee dryf van lynstaan - een drie n poks teen verloop van spel. Niks verder uit fase spel nie.
Jean Cook het seker 3 of 4 balle agter die skrums opgemors, Lohan Jacobs se skoppe (aanhoudend) pateties. Blommetjies uit posisie en stel meer belang in "posing" as speel - dink hy het 3 keer die bal geknock.
Hierdie span moes Ikeys met 30 punte klop.
Ek was stomgeslaan oor hoe stadig die agterlyn bewegings gedoen word. En hoe loodvoet die spelers gelyk het.
Ek wonder of die outjies nie overplayed is nie. Of overtrained.
Elke week word talle veranderinge gemaak met spelers wat van Super 15/ Vodacom Cup diens af kom.
Dit het gelyk of hierdie span nie een keer saam geoefen het nie. Elke speler speel net vir homself.
As hulle so speel gaan hulle nog baaaaaie keer verloor die seisoen.
Posted by passdiebal on 13 February 2013 08:02
25
@23, strafskop agter die hoekvlag uit. Dit is nog vroeg, maar ten spyte van dit lyk Schoeman vir my beter as Fouche!
Posted by Poepindieketel on 12 February 2013 11:35
24
Kyk Hier kom n ding Stormers... Hou maar julle Curry Koppie.. Ons soek die super beker..

Posted by Carel Support on 12 February 2013 09:21
23
@21 sover ek weet mag jy n strafskop direk uitskop--jy bedoel seker n afskop.Enige span wat die Bulle gaan onderskat gaan sleg op hulle m.....kry.GO BULLE
Posted by Anti Province on 12 February 2013 09:12
22
Thanks so much blouest - sounds good :))) I cannot wait much longer for this tournament to start - some very interesting headlines on the rugby website for all the Bloues :

1. Sharks captain out for 6 weeks due to injury
2. Etsebeth sideline for 6 - 8 weeks due to injury
3. Juan Smit forced to retired (not a lekker one) and then ...................................................


4. Bok boost for Bulls :))))))))))))

Perhaps that is telling us something.

GO BULLS !!!!!!!!
Posted by BullsRbest on 12 February 2013 07:59
21
Die Tuks wedstryd teen Ikeys was sekerlik een van die swakstes wat ek nog gesien het! Voorlaangs was Mike Williams en Cook goed. Cook is egter nie 'n agsteman nie (swak balbeheer agter die skrum, maar so sterk soos 'n bees). Adendorf het 'n paar goeie goed gedoen, maar hy is nog nie wedstrydfiks nie. Liebenberg en later Nlapo (loskop) was baie swak. Die balbeheer was oor die algemeen baie swak en daar was geen kontinuteit nie.

Agterlangs was Blommetjies pateties met Jacobs kort op sy hakke. Die ligpunt was Schoeman al het hy ook 'n strafskop direk uitgeskop. Hy het my met sy verdediging verbaas en het 'n paar goeie lopies ingekry.

Tuks is 'n baie goeie span op papier, maar daar kort iets. In die verlede het HM, Nolis se hand vasgehou en hom basies vir twee jaar opgelei. Dit is nog vroeg en 'n wen is 'n wen, maar ek is baie bekommerd oor die gehalte van rugby wat Tuks speel.
Posted by Poepindieketel on 12 February 2013 07:18
20
die mane is lus vir rugby -het daai wen gluur in die oee --Bulls 4ever
Posted by louisk on 12 February 2013 07:12
19
@12&14 what i was told by my mates:
Spies was his old self, dangerous from the bace of the scrums and all the hart he had many moons ago! Briliant game from him and Wynand. Old hands playing the way we all know they can.
Like i said my mates from up north are very happy with what they saw.
I hope this helps!
Posted by blouest on 11 February 2013 21:29
18
Dit is n baie lang seisoen, met baie Rugby wat gespeel moet word. Hierdie jaar het ons baie goeie " back up"...en dit moet nou net reg bestuur word. Ek hou van Matfield se bydrae, kon klaar Saterdag teen teen Vrystaat sien Matfield is betrokke!!.. Sterkte manne....Ons sal op Loftus wees ...Geniet julle rugby in die eerste plek.., wees trots op daai Blou trui...en alles sal in plek val!!...
Posted by westerman on 11 February 2013 17:35
17
# 11. Bulle Bakkies baie dankie vir die link!!!

Wow. Die twee potgieters het mooi stemme en die outjies vannie flats weet wat is ritme. Fantasties. Nuwe generasie Bulle!
Posted by bloukaap2 on 11 February 2013 16:41
16
@ Posts 12 & 14: See post 19 - Vodacom Bulls beat Cheetahs in Polokwane.
Posted by Jimmy on 11 February 2013 16:18
15
Ag jinne, ook nou die Stand by me gekyk. Mens mag maar knop in die keel kry. Dis waaroor die game gaan.
Bulle dis julle jaar DIE!
Wie ook al opdraf, maaki saaki, julle is daar omdat julle dit verdien en ek glo omdat jy daar wil wees. Die plan en die game is groter as enigeen.
Jis manne "go for it" Net julle kan dit maak gebeur. Die BULLS brand is die grootste brand in SA and make it count.
Posted by Kosivdkaap on 11 February 2013 15:53
14
@12 I have also been asking but not getting any answers ???
Posted by BullsRbest on 11 February 2013 15:51
13
Daai video "Stand By Me" Is AWESOME !!!!!

Ek glo hierdie is weer die jaar van die BUL, never-mind die jaar van die slang.
Posted by Bl@de Runner on 11 February 2013 14:43
12
Hoe het Spies Saterdag gespeel
Posted by Bomskok on 11 February 2013 14:41
11
Kyk biethie hier...wat dink julle?

http://www.youtube.com/watch?v=cYRRAvi3cpw&feature=youtu.be
Posted by Bullebakkies on 11 February 2013 14:34
10
WANNEER laas het ons met so n span conundrum gesit? Dit gaan die beste uit almal haal, maar ons sal die ouens moet roteer sodat almal genoeg speel kans kry en ook genoeg rus kry.Ek wil ook net sien dat opkomende spelers ook n regverdige kans kry.Die dat daar so baie diepte is en so baie jong spelers wat regtig hulle spel lig en groot druk vir n plek in die 22 sit is rotasie n moet anders sit ons met n delema waar ons weer volgende jaar n groot speler uitog gaan he soon ons bestuur van al die spelers is van groot belang.
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 11 February 2013 13:31
9
Venter sal van die bank af speel
Posted by louisk on 11 February 2013 13:25
8
@7 ek persoonlik sal laat serfontuin eers vodacup speel--my rede is hy gaan later saam die junior boke toer so gee hom game time maar nie so harde tempo van super rugby nie-hy is nodig by die baby boks -sy tyd sal kom net my keuse
Posted by louisk on 11 February 2013 13:24
7
Gaan nie so maklik wees om vanjaar spanne te kies nie. die squad sisteem sal voorkeur kry. Wat ons op binnesenter gaan maak is 'n regte blokraaisel, en dan natuurlik buitesenter ook. QWat maak ons tussen Jan en Francois Venter?

JJ moet meer tyd kry op vleuel en Mapoe en Small Smith moet mekaar kan afwissel. Pollard moet voorkeur geniet bo Fouche en Jantjes.
Posted by bloukaap2 on 11 February 2013 12:41
6
Its important that we begin with experience and with that, Wynand and Mapoe should be the centre pairing. Against the Force I'd play Jan Serfontein and Mapoe together. Visser should play 15 against the Stormers. Countless times he has proved himself and has looked good! Loose forwards is a tough one. Who do u leave out?! Deon, dewadlt, Spies or dewaldt, jacques, spies ...and what abt Arno?! One things for sure we will have a very very strong vodacom cup team too! Very important for currie cup! This could be our year
Posted by Tee89 on 11 February 2013 12:32
5
my agterlyn sal so wees--9 Hougaard,10Steyn,12Olivier,13 mapo,11Bason,14JJ.15 zane--op die bank -Polard-Venter-Vermaak maar net my keuse-daar is tiantal ander keuses
Posted by louisk on 11 February 2013 12:11
4
Good news for us - looks like others have some big name injuries :))) Who was man of the match on Saturday ? GO BULLS !!!
Posted by BullsRbest on 11 February 2013 11:50
3
Ons het nou 2 goeie weke gehad met goeie oorwinnings en min beserings. As ouens soos Spies, Hougies en Morne weer vorm vind, kan dit net goed gaan in die seisoen.

Maar ons moet nie te gou opgewonde raak nie, laasjaar was ons die oorweldigende gunstelinge in beide die super 15 wedstryd op Loftus en die CB wedstryd op Nuweland, en toe huil ons lang trane.

So ons ondersteuners moet voete op die grond hou en nie weghardloop met allerlei grootbek praatjies oor hoe ons die Stormers gaan vermorsel nie. Etzebeth is 'n groot terugslag, maar hulle het ook goeie diepte in hul span en het ongelukkig die afgelope 2 seisoene geleer hoe om die Bulle te wen. Hopelik kom ons met 'n ekstra plan of twee om hulle uit te oorlê. Dit is ononderhandelbaar om jou tuiswedstryde te wen, veral teen mede SA spanne.

Frannabul op die vorige draad: ek verstaan die vereiste vir 2 voorrye op die bank is net vir toetswedstryde en die Noordelike halfrond, nie vir super 15 en CB nie. Help maar reg as ek verkeerd is.
Posted by bendiebul on 11 February 2013 11:46
2
As mens so na die berigte in die koerante kyk, klink dit of die ouens goed gedoen het. Veral ons senters klink my is maar vrek bang vir die aanslag van Serfontein en kie.

Ek sal eerder vir Venter (12) en Wynand (13) begin met JJ op vleuel. Serfontein kan van die bank begin met so 20 min per game. Ek sal graag wil hê hy moet begin, maar indien Venter op goeie vorm is, is daar geen rede om Jan onnodig te gou te druk nie.

Dieselfde geld Arno, ek dink hy kan 'n goeie impakspeler wees in die laaste 20 minute. Hy is definitief ons volgende kaptein.
Posted by Old Blue Eyes on 11 February 2013 10:15
1
BULLE hoop die voorberyding vir die game word julle nie beseer nie
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 11 February 2013 10:07
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK