Vodacom Bulls concludes kicking camp
15 January 2013

The Vodacom Bulls concluded a kicking camp outside of Pretoria on Tuesday, with High Performance Manager Xander Janse van Rensburg expressing his satisfaction on the outcome.

All tactical kickers from all the Bulls teams attended the two day camp where a lot of focus and detail went into the various aspects of tactical kicking. All halfbacks and fullbacks joined with amongst others, coaches Frans Ludeke, Pieter Rossouw and Vlok Cilliers providing the detail on the execution and philosophies of kicking patterns.

“This really worked well. The Under-19 and Under-21 kickers were grouped with the senior players in their positions, who also acted in a mentor role over the two days. This provided the younger players with a unique opportunity to learn first hand from the likes of incumbent Springboks like Francois Hougaard, Mornè Steyn and Zane Kirchner,” Janse van Rensburg explained.

“They could talk through, walk through and execute the various kicking game plans and options and everyone learned a lot from this. We will certainly to looking to do something similar again.”

There was also a fun and team building element to the camp, with snake handling providing a lot of laughs and Vodacom Bulls team manager Wynie Strydom in pretty impressive form.

•The Vodacom Bulls will play their first warm-up match against the MTN Lions on February 2nd in Orlando Stadium, Soweto.

Please log in at the top of the page to post comments
Comments
33
go Bulls
Posted by louisk on 17 January 2013 07:06
32
@30 ek dink dis almal se nagmerrie daai hoop pollard kry gou sy voete want in enige reeks is n erkende skopper n MOED wat fouche nie is nie
Posted by kzn bul on 16 January 2013 16:45
31
Ek hoop daar is 'n "running camp" ook.
Posted by Jimmy on 16 January 2013 16:44
30
Snaaks verlede jaar die tyd was ons almal soos klein kinders met n sak vol sweets.Sadie/Engelbreght/Cronje en Odongo was op ons almal se lippe en kon nie wag om spanne stukkend te hardloop nie.Wat gebeur ons dwing Hougaard om dryfings te speel?Een ding is verseker met die vyf sekonde reel agter die losskrum gaan spanne wat 10 man rugby probeer speel af tjop.

Ek kry klaar nag merries.Louis Fouche eerste keuse in n Super 15 reeks!!!!!!
Posted by Lekkerblou on 16 January 2013 16:30
29
#24 - Swiel is hierdie jaar deel van die jong bokkies - sien hy is as heelagter deel van die groep. het ook die video vantevore gesien en is baie indrukwekkend - toe gaan uitvind - hy was WP en SA skole losskakel in 2011 en het Pollard toe no 2 - alhoewel Pollard jaar jonger is. Swiel was ook 0/21 losskakel van WP laasjaar en deel van hulle planne hoor ek.
wat my bekommer is dat die Bulle vir Eksteen verloor het en as julle reg onthou, hy was Pollard se meerdere op die Cravenweek - alhoewel agter n sterker pak voorspelers- ek is nog nooit beindruk dat ons so magdom spelers koop elke jaar en dan hoor ek vandag dat 30 jong spelers laat gaan is - dalk is dit nie waar nie - miskien het iemand meer inligting daaroor.
Cronje - dis baie jammer hy is weg - en dit sonder om regtig n kans te gekry het - maar wie weet - dalk is dit beter vir hom om sy voete by die Lions te vind in n minder kompeterende formaat en dan kan daar weer na hom gekyk word - so kry hy darem speelkans en ek dink dit was deel van die Bulle se beplanning/visie om hom eerder daai geleentheid te gun. dink nie hy is weg met kwade gevoelens nie.
Posted by JanMBlou on 16 January 2013 15:47
28
JJ Kan nog 'n grote word by die BULLE. Met 'n beter gameplan en goeie agterlyn bal op spoed kan hy ontwikkel ala slaptjips
Posted by bloubefoeterd on 16 January 2013 15:05
27
JJ is last man standing :)
Posted by Bullebakkies on 16 January 2013 14:42
26
@23 lional cronje is vrygestel van sy kontrak by die blou bulle en het n 2jaar kontrak by die leeus geteken
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 16 January 2013 14:16
25
Stem met die meeste hier, die Bulle kort 'n voorry wat die opponente oorheers.
Dit was nog altyd wat dit lekker gemaak het van Bulls rugby - dat ons daardie kontak-collusion aangevat en oorheers het. Ongelukkig met veral Werner op vaskop het die Bulle die afgelope klompie jare net in die skrums gestaan (survive). Noudat ysters soos Danie, Bakkies weg is is hierdie leemte laasjaar erg blootgelê.
Greyling is verdomp sterk met bal onder die arm, maar dan konsentreer hy nie altyd in die kontak nie en meer belangrik, sy skrumwerk is nie op standaard nie.
Frik Kirsten is 'n goeie skrumwerker, maar iemand moet hom kwaad maak dat hy kan aggressief word.

Posted by Paarlbul on 16 January 2013 13:49
24
Nitronic #19, ek het na die video gaan kyk en ek moet sê, ek is verbaas dat ons intussen nog nie meer van Swiel gehoor het nie. Dit wil voorkom of hy verlede jaar in die Kaap deru Pollard in die skadu gestel is, maar as mens in ag neem dat Bishops waarskynlik gereeld teen top teenstanders speel, moet dié seun regtig iets spesiaals wees.

Weet jy dalk wat intussen van hom geword het? Het hy verlede jaar rugby gespeel?
Posted by Houtoog on 16 January 2013 13:28
23
Lional Cronje is by die leeus. Kan iemand my net dalk inlig of hy daar is as leen speler of oor gekoop is?????
Posted by Frickey B on 16 January 2013 13:02
22
Ons jonger stutte is van yster gemaak en dalk is dit tog tyd dat die Mallets en Willemses deur kom.
Posted by Frickey B on 16 January 2013 12:58
21
Teen feite kan jy nie agumenteer nie. Die laaste paar games het Werner swaar gekry en toe Kirsten opkom toe is die skrum dadelik beter. So dievraag is of Werner op die afdrande pad is en Kirster verbeter?
Posted by Bull perd on 16 January 2013 12:49
20
Goeie nuus van Dean Greyling is dat hy gan beskikbaar wees vir al die wedstryde - Heyneke sal hom nie sommer kies na sy swak geelkaart teen NZ!
Slegte nuus van Dean greyling is dat hy gan sekerlik dieselfde kaarte afstaan in die blou trui!!
Posted by Andre Jnr on 16 January 2013 12:47
19
Wat my bekommer is met Morne wat waarskynlik weg gaan , gaan Fouche ons nr 1 losskakel wees?? L Cronje was baie belowend het absoluut geen kans gekry om hom self te bewys nie. Fouche het al keer op keer bewys hy is nie die 10 wat ons nodig het nie. Al wat hy kan doen is om ver te skop , en in die opposition se 22 n up en under te skop.

Pollard sal waarskynlik eers 2014/2015 kans kry.

gaan kyk bietjie na Timo Swiel op you tube ons kort so speler.
Posted by Nitronic on 16 January 2013 11:23
18
@ Frickey: Ek stem saam met jou siening oor Werner en Dean, maar hulle behoort nie ons nommer 1 stutte te wees nie. Plaasvervangers ja. Selfvertroue in enige sport is baie belangrik, maar teen die tyd toe Spies, Hougaard en kie 'n goeie pak voorspelers by die bokke gekry het, het hulle ongelukkig geen selfvertroue oorgehad nie! Die Sharks se S15 en Curriebeker wenne teen die Bulle het die Bulle baie seer gemaak. Hulle pak het ons geboelie. Ek hoop die Bulle kan dit vergeet en hulle koppe regkry. Visagie en Willemse kan dalk 'n groot verskil maak. Jy gaan hulle moeilik rondstamp of boelie.
Posted by Poepindieketel on 16 January 2013 11:22
17
as mens trug dink so 2 jaar trug was daar min wie by werner en dean kon kers vashou hoop dit was verlede jaar maar net n af jaar vir die 2 'hou duimvas die jaar kan hulle weer hul vorm herwin
Posted by louisk on 16 January 2013 11:17
16
In teorie stem ek saam met poepindieketel maar nie Morne, Hougie of Spies was veel beter met die bok voorry en die beste 2 slotte in SA nie. Ek stem ook saam met aanmerking van spelers gehou en spelers laat gaan, ek wil net ook vir Tekkies en L Cronje ook noem. Nie Werner of Dean is spelers waarvoor enige unie kan nee se voor nie! Kom ons staan agter ons BLOUBUL span en gee hulle die "support" soos net ons in Bloubul land dit kan doen. Wie het eerlikwaar aan die begin van laas seisoen gedink ons gaan die "play-offs"haal.

Moet nooit ooit n bul onderskat nie.
Posted by Frickey B on 16 January 2013 11:01
15
Ek sal graag vir Mellet, Visagie en Kirsten in die voorry wil sien. Visagie is 'n bul wat kan skrum, maar hy sal aan sy ingooie moet werk. Hoop Victor kry hom reg. Ek het in die verlede vir Chilli goeie rugby sien speel maar ek dink hy is te klein, veral as sy stutte nie kan oorheers nie. Bismark boelie hom te maklik. Greyling lyk goed met die bal in die hand, maar hy kan nie skrum nie en hy staan te veel strafskoppe af. Kirsten kort agressie, maar ek dink hy skrum beter as Werner. Werner staan ook baie strafskoppe af en ek het hom nog selde gesien dat hy 'n loskop oorheers.
Posted by Poepindieketel on 16 January 2013 10:50
14
ons kort meer doepa in die voorry
Posted by Blou Bul Kaapstad on 16 January 2013 10:37
13
Stem saam met Poepinnieketel
Posted by Blou Bul Kaapstad on 16 January 2013 10:36
12
Hoe teken jy vir Werner Kruger en Dean Greyling tot 2015, maar jy laat gaan spelers soos Morne Steyn, Juandre Kruger, CJ Stander en Francious Mostert? Die Bulle se skrumwerk is waarskynlik hulle grootste swakpunt, maar hulle klou aan die ouens wat grootliks die oorsaak is daarvan. Alles begin in die skrum en met 'n skrum wat agteruitgaan haal jy spelerers soos Spies, Arno, Hougaard en Morne uit die spel. Daar is niks fout met die wedstryplan van die Bulle of die Bokke nie, maar dan kort jy spelers wat hulle take op die letter kan uitvoer en alles begin in die skrum!
Posted by Poepindieketel on 16 January 2013 10:04
11
@ 8 "MET DIE BAL IN HAND" I fully agree - its more than time to change our game plan and take back what is owing to us which is the SUPER RUGBY CUP :))) Kom Bulle 2013 is ons jaar. GO BULLS !!!!!
Posted by BullsRbest on 16 January 2013 09:52
10
is net dood wat my sal weg hu vandie eerste game-go bulls
Posted by louisk on 16 January 2013 09:43
9
#Paarlbul: Stem 100% saam met jou!!

Ek hoop regtig dat Loftus vol gaan wees vir die 1ste game teen die Stormers!! Is daar enige van julle hier in die Kaap wat opvlieg vir die game?
Posted by Bullebakkies on 16 January 2013 08:44
8
Voorspoed vir almal hier op die blog vir 2013 en veral vir die Bulle. Ek hoop regtig hulle kan dit 'n "gatskop" jaar maak.
Dit is goed om te sien hulle oefen op hierdie vlak, maar ek hoop nie dit is 'n aanduiding van die spelpatroon vir hierdie jaar nie!!!!!
Die ironie in die storie hierbo is dat die juniors kan leer by ouens soos F Hougaard? Hougaard se skopwerk is maar 2de hands. My groot wens is dat die Bulls se spelpatroon so sal wees dat ons die beste van Hougaard sal sien. As daar weer 'n treintjie gevorm word sodat Hougaard 'n boks kick kan loods, dan kry ek die horries.
Kom Bulle, maak dit julle en ons jaar. Speel die genadelose Bulls rugby waarvoor ons lief is MET DIE BAL in DIE HAND.
Voorspoed Bulle!
Posted by Paarlbul on 16 January 2013 07:59
7
dankie bb23 ons kry nou inligting -my lipies water al om my span in aksie te sien
Posted by louisk on 16 January 2013 07:14
6
hy doen mos junior skop afrigting
Posted by louisk on 16 January 2013 07:14
5
was derick hougaardt ook betroke by die kamp?
Posted by louisk on 16 January 2013 07:13
4
Ek gee nie om wie waar skop nie solank die Bulle net GATSKOP in 2013 .... kom ons maak dit ons jaar , sterkte
Posted by blou klinkers on 15 January 2013 20:58
3
Mooi man sohopelok het ons heelagters nou ook geleer skop.
Posted by bloukaap2 on 15 January 2013 18:42
2
O is jy bang vir my slang dat ek jou gaan vang la la la la en hier kom die Bulle vir n goeie jaar in 2013
Posted by Corneluis on 15 January 2013 17:07
1
NEE WAT EK EK IS EERLIK EK IS BANG VIR SLANGE MY VROU HET N ORANJE SLANG IN N GLAS KAS EN HY EET SO 4 ROTTE N WEEK
SOLANK HULLE DIT NET GENIET HET
HOU BY DIE BLOU
Posted by kzn bul on 15 January 2013 15:34
VIDEO
Highlights of the Super Rugby match between the Vodacom Bulls and Hurricanes from Loftus Versfeld, Pretoria.
Play   PLAY   MORE VIDEOS
BIRTHDAYS
20 Mei Pieter de Haas
20 Mei Louiz Holtzhausen
20 Mei
21 Mei Henry Rheeders
22 Mei Barries Barnard
23 Mei Jean du Randt
23 Mei Pierre Edwards
23 Mei Rassie J van Vuuren
24 Mei Draadkar de Lange
25 Mei Japie Barnard
26 Mei Hennie Jacobs
27 Mei Johan Reyneke
27 Mei Gert Smit
27 Mei Dylan van Bylevelt
28 Mei Luther Bakkes
28 Mei Johan Marais
28 Mei Devin Oosthuizen
28 Mei Jean Pieters
29 Mei Heini Adams
29 Mei Wium Arlow
29 Mei Fanie Lombard
31 Mei Peet Arnold
31 Mei Anton Leonard
31 Mei Jacques Schutte
31 Mei Alan Zondagh
JOIN US ON FACEBOOK